Lekwa Plaaslike Munisipaliteit moet verantwoording doen
Die AfriForum-tak in Standerton het op 27 Maart 2017 ’n skrywe aan David Mabuza, premier van Mpumalanga, S.P.D. Sikhosana, LUR vir samewerkende…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 27 Maart 2017 ’n skrywe aan David Mabuza, premier van Mpumalanga, S.P.D. Sikhosana, LUR vir samewerkende…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Christiana-tak het die afgelope naweek dié dorp skoongemaak. Die huidige toestand van die dorp is te…
AfriForum se Springbok-tak het in 2014 ’n hofsaak teen Aubrey Baartman, voormalige munisipale bestuurder van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit,…
Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit het pas hul waardasierol gepubliseer wat vir die volgende vier jaar geldig is. AfriForum wil dit ten…
AfriForum en Helpende Hand se Vryheid-takke beplan ’n gesamentlike gemeenskapsentrum vir dié dorp. Hierdie is die eerste van sy soort…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Maart 2017 ’n tak in Boshof gestig.
Dit is tragies dat onderriginstellings en howe so min beskerming vir die internasionaal erkende reg tot moedertaalonderrig bied. Omdat toegang…
Die AfriForum-tak in Louis Trichardt het vandag ’n hofbevel in die Noord-Gautengse hoë hof teen die Vhembe Distriksmunisipaliteit en die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs ’n tak in Schweizer-Reneke gestig. Die behoefte aan ’n tak is deur talle inwoners uitgespreek.
Die AfriForum-buurtwag in Stella het tydens onlangse patrollies besef dat die strate in die dorp onbegaanbaar is, asook dat die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing