AfriForum se Bloemfontein-takke herstel R250 000 se slaggate
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gister begin om 738 m2 se slaggate in die strate van Bloemfontein teen ’n koste van R250 000…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gister begin om 738 m2 se slaggate in die strate van Bloemfontein teen ’n koste van R250 000…
Die AfriForum-tak in Bethal het verlede week in samewerking met plaaslike besighede en gemeenskapslede ’n skoonmaakprojek in dié dorp geloods.
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het in samewerking met die AfriForum-buurtwag in Witrivier ’n beplande grondgrypveldtog gestuit deur betogende EFF-ondersteuners te…
Die land se plaaslike regerings word oorval met rioolklagtes omdat riool op enige gegewe tyd iewers in die land vrylik…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se takke in Vryburg en Wolmaransstad het 6 000 liter water tot die eerste fase van die Calvinia-waterprojek bygedra.
AfriForum se Witbank-tak het verlede week fase twee van hul slaggatprojek geloods. Die tak het hiertydens, met die hulp van…
Verteenwoordigers van die Suid-Afrikaanse regering moes vandag aan die Internasionale Strafhof in Den Haag, Nederland, verduidelik waarom dit in…
Die Universiteit van Pretoria (UP) moes ’n kostebevel van R139 000 betaal nadat hulle verlede jaar ’n hofsaak in die…
AfriForum het op Donderdag, 6 April 2017, verneem van rassistiese en uitlokkende opmerkings teenoor wit mense wat deur ’n student…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 3 April 2017 ’n buurtwag in Harrismith gestig.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing