AfriForum hou ’n wakende oog oor Standerton se watergehalte
Die gehalte van Standerton se drink- en rioolwater is onlangs deur AfriForum getoets as deel van hul blou-en-groendruppelprojek.
Die gehalte van Standerton se drink- en rioolwater is onlangs deur AfriForum getoets as deel van hul blou-en-groendruppelprojek.
AfriForum se Marble Hall-buurtwag het op Maandag, 15 Mei, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens, die Heritage Protection Group, plaaslike…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor professionele rade en soortgelyke instellings se hantering van taalregte en hulle behartiging van die…
AfriForum se regspan is gereed om Maandag dié organisasie se standpunt as vriend van die hof te stel in ’n…
AfriForum Jeug veroordeel die uitbeeldings van Nazi-plakkate wat op 9 Mei 2017 op Universiteit Stellenbosch (US) se Stellenbosch-kampus aangebring is…
AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit is teleurgesteld oor die weiering van verlof aan hulle om appèl teen ’n hoë-hofbeslissing van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vanmiddag strafregtelike klagtes by die Lyttelton-polisiestasie teen die persoon agter die Thandiswa Mawisa Facebook-profiel gelê….
Die AfriForum-tak in Pretoria-Oos het onlangs ’n vullisterreinoudit by die Hatherley munisipale vullisterrein gedoen wat toon dat dié terrein aan…
Die AfriForum-tak in Secunda het op 9 Mei 2017 rommel verwyder wat onwettig voor die FNB in Evander gestort is.
Kol. Sabata Mokgwabone van die SAPD het inwoners van Coligny gemaan om nie privaat sekuriteitsdienste aan te stel nie, omdat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing