AfriForum-buurtwag help met die blus van brande
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Stilfontein-buurtwag het onlangs gehelp om ’n brand te blus wat aan weerskante van die N12 na…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Stilfontein-buurtwag het onlangs gehelp om ’n brand te blus wat aan weerskante van die N12 na…
AfriForum het besluit om nie ’n uitnodiging te aanvaar om ’n voorlegging aan Spur se ondersoekpaneel – wat ’n ondersoek…
AfriForum se Bethlehem-tak het op 14 Junie 2017 selfverdedigingsklasse vir nagenoeg 60 gemeenskapslede in dié dorp aangebied.
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het binne vier maande meer as 2 000 slaggate in dié dorp herstel. Dit behels ’n…
Die burgerregte-organisasie AfriForum Jeug vier nie vanjaar Jeugdag nie omrede die ANC-regering toenemend sy onbevoegdheid ten toon stel en die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag op versoek van die diensorganisasie Solidariteit Helpende Hand verskeie benodighede vir slagoffers van die brandgeteisterde…
Dr. David Klatzow, bekende forensiese wetenskaplike, het vandag namens die burgerregte-organisasie AfriForum die moontlike oorsaak van die brande in Knysna…
AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dit fokus nie noodwendig op die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs ’n buurtwag in Coligny op die been gebring om misdaad in dié dorp te bekamp.
AfriForum en AfriSake se regspan het die registrateur van die Konstitusionele Hof versoek om te bevestig of Julius Malema, leier…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing