AfriForum maak Gauteng-Suid se blou-en-groendruppelstatus bekend
AfriForum het in Mei 2017 verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppel)…
AfriForum het in Mei 2017 verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppel)…
AfriForum se Kempton Park-tak het op 17 Junie 2017 insidentbeheeropleiding ontvang. Die taklede het ook gisteraand ’n insidentkomitee gestig.
AfriForum se Heilbron-tak het verskeie klagtes van lede ontvang oor waterlekke en ’n watertekort in dié dorp. Die Ngwathe Plaaslike…
Die AfriForum-tak in Kaapstad-Noord het watertoetse deur ’n onafhanklike laboratorium op ’n watermonster uit die Swartrivier laat doen, en die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum neem kennis van hoofregter Mogoeng Mogoeng se uitspraak om die geheime stemming se besluit terug te wend…
AfriForum-buurtwagte en ander veiligheidstrukture het gisteraand gehelp om woonbuurte tydens ’n protesoptrede in Bloemfontein te beveilig. Die onderskeie strukture het…
AfriForum voeg hul stem by dié van die erfenisbewaringsgroep Vriende van Wellington Museum (VWM) in ’n versoek dat die historiese…
Gaan Groen Knysna is ’n inisiatief wat met trots deur AfriForum se Omgewingsake-afdeling ondersteun word en ten doel het om…
Kimi Makwetu, die ouditeur-generaal (OG), het vandag sy 2015/2016 regeringsoudit-uitkomsteverslag bekend gestel wat bevestig dat munisipaliteite landwyd byna R30,5 miljard…
Deur: Natasha Venter Die ouditeur-genereaal (OG), Kimi Makwetu, het pas die regeringsoudit-uitkomsteverslag vir 2015/2016 vrygestel wat bevestig dat munisipaliteite landwyd byna…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing