AfriForum se Tzaneen-buurtwag ontvang patrollie-opleiding
Lede van AfriForum se Tzaneen-buurtwag het op 8 Julie 2017 patrollie-opleiding ontvang. Die buurtwag vorm deel van AfriForum se plaaslike takstruktuur en…
Lede van AfriForum se Tzaneen-buurtwag het op 8 Julie 2017 patrollie-opleiding ontvang. Die buurtwag vorm deel van AfriForum se plaaslike takstruktuur en…
Die plaaslike AfriForum-buurtwag en die Moot-Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in die Moot-area van die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit het op 3 Julie 2017 ’n samewerkingsooreenkoms…
AfriForum en Solidariteit het op 7 Julie ’n amptelike klag teen rassekwotas en politieke inmenging in Suid-Afrikaanse rugby by Wêreldrugby…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se buurtwagte in die Hennopsriviervallei het onlangs gehelp om brande te blus wat in die gebied langs…
Wetenskaplike toetse toon dat Ellisras se drinkwater nie skoon en veilig vir menslike gebruik is nie. Dié toetse vorm deel…
Sowat 40 lede van onderskeidelik AfriForum se Wes-Moot-buurtwag en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het die afgelope naweek aan ’n massapatrollie…
AfriForum se Delareyville-tak het inwoners van dié dorp uit pure moedeloosheid aangeraai om hulle vullis na die munisipale kantore te…
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het gister patrollie-opleiding ontvang. Dit is een van talle opleidingsessies wat vir die buurtwag beplan is…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 29 Junie 2017 ’n tak in die noordelike woonbuurte van Bloemfontein gestig. Dít spruit uit…
AfriForum se Springbok-tak het gedurende Junie 2017 gesprekke met die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit gevoer ten einde insae te hê…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing