AfriForum toets riooluitvloei in Kaapse See
Die voortslepende rioolkrisis in die Kaapse See het die burgerregte-organisasie AfriForum genoop om die gehalte van die riooluitvloei in die…
Die voortslepende rioolkrisis in die Kaapse See het die burgerregte-organisasie AfriForum genoop om die gehalte van die riooluitvloei in die…
AfriForum se Argent-plaaswag in die Delmas-omgewing het gedurende Junie en Julie 2017 gemeenskapsveiligheidsopleiding ontvang.
As deel van AfriForum se Studeer en Leer in jou Moedertaal (SLIM)-veldtog vir die bevordering van moedertaalonderrig, word die verhoogproduksie…
Lede van AfriForum se takke in Uitsig en Pellissier het gister ’n verdagte vasgetrek wat besig was om palissadeheinings langs…
Die burgerregte-waghond AfriForum het korrupsie tussen die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit en die ANC-raadslid Neil Diamond ontbloot. Dit volg ná ’n…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 14 Julie 2017 ’n massapatrollie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en Full Circle Sekuriteit gehou.
AfriForum se Machadodorp-tak het onlangs die Machado-Centenary-dam besoek ten einde strukturele foute te identifiseer.
Die AfriForum-buurtwagte van Apiesrivier het die afgelope naweek aan ’n gemeenskapspatrollie deelgeneem. Die patrollie is deur sowat 181 buurtwaglede, lede…
Deur: Annelise de Vries en Jhua-nine Wyrley-Birch Anton Rupert, die legendariese Afrikaanse sakeman en entrepreneur, het gesê die persoon wat nie…
Die AfriForum-tak in Secunda het op 10 Julie 2017 ’n aanmaning aan die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die voortdurende haglike…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing