AfriForum dien kommentaar in teen voorgestelde sportwetgewing
AfriForum het vandag kommentaar ingedien teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Sport en Ontspanning, 1998 (Wet 110 van…
AfriForum het vandag kommentaar ingedien teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Sport en Ontspanning, 1998 (Wet 110 van…
AfriForum se Benoni-tak het op 22 Februarie 2020 aan die 200% Foundation se #CleanMyBenoni-inisiatief deelgeneem. AfriForum se deelname aan die…
Só lyk die begraafplaas in Kroonstad, waar meer as 2 000 vroue en kinders begrawe is wat in die…
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het gedurende Februarie goeie samewerking met die plaaslike SAPD en ander veiligheidsinstansies aktief bevorder. Die SAPD versoek…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 20 Februarie 2020 gehelp om twee verdagtes aan te keer. Dít volg nadat die buurtwag twee…
’n Lid van AfriForum se Wolmaransstad-tak het die gevaar opgemerk wat toegegroeide en verstopte stormwaterdreine kan inhou en het vandeesweek…
Sien AfriForum se kommentaar in verband met onteiening sonder vergoeding HIER. Stem teen die regering se beplande onteiening sonder…
AfriForum en adv. Gerrie Nel help die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) om te keer dat 70 000 skape op onmenslike wyse na…
AfriForum se Potchefstroom-tak en -buurtwag het op Saterdag 22 Februarie 2020 gewerskaf om Potchefstroom weer ’n mooier, skoner en veiliger…
Oud en jonk het op Saterdag 22 Februarie ingespring en hand bygesit om die gevaarlike slaggate in die Songloed/De Clercqville…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing