AfriForum se Worcester-tak reik uit na plaaslike organisasie in nood
Die AfriForum-tak in Worcester het op 2 April 2020, in die lig van die huidige COVID-19-krisis en as deel van…
Die AfriForum-tak in Worcester het op 2 April 2020, in die lig van die huidige COVID-19-krisis en as deel van…
AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om handreiniger en maskers te skenk aan tehuise vir bejaardes en persone…
Deur Leandie Bräsler Daar is baie kinders en tieners daarbuite wat hulle eie besighede het. Om met jou eie besigheid…
Die AfriForum-buurtwag in Kempton Park het die plaaslike gemeenskap in Maartmaand deurlopend bygestaan en verskeie voorvalle hanteer. Die buurtwag het…
Dr. Eugene Brink, AfriForum se strategiese raadgewer vir Gemeenskapsake COVID-19 en die gevolglike inperking in Suid-Afrika het die publiek op…
AfriForum se Lichtenburg-tak het 25 liter handreiniger op 1 April 2020 aan plaaslike owerhede verskaf om die COVID-19-pandemie te help…
AfriForum het op 27 Maart 2020 ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gerig om…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die regering vandag gemaan om akkurate en tydige inligting oor COVID-19 tydens die nasionale inperking bekend…
Die AfriForum-buurtwag in Uitsig het op 25 Maart 2020 gehelp om twee sakerowers vas te trek. Die buurtwag se veiligheidsvoorsitter het omstreeks…
Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het op 23 en 24 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en verskeie sekuriteitsmaatskappye twee verdagtes in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing