AfriForum se Benoni-tak skenk gesigmaskers aan Laerskool Northmead
Die Laerskool Northmead in Benoni het onlangs ’n kospakkieprojek vir behoeftige kinders in die skool van stapel gestuur. Daarom het…
Die Laerskool Northmead in Benoni het onlangs ’n kospakkieprojek vir behoeftige kinders in die skool van stapel gestuur. Daarom het…
AfriForum se Orkney-buurtwag het die behoefte aan die verspreiding van kospakkies in Orkney raakgesien. Die buurtwag het hul lede en…
AfriForum se Groter Oos-Rand-takke het op 19 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen die opdoen van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om te begin voorberei vir ’n regsgeding teen sekere regulasies wat deur…
Die AfriForum-tak in Springs het op 18 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen die opdoen van…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen COVID-19…
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag ’n bevel gemaak dat AfriForum se dringende hersieningsaansoek teen die Departement van Toerisme…
Pleidooie van duisende bekommerde gemeenskapslede aan Bheki Cele, die Minister van Polisie, dat plaaslike veiligheidstrukture soos buurtwagte en gemeenskapspolisiëringforums hulle…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het oor die afgelope twee weke 500 liter handreiniger aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW), brandweerdienste, verkeersdepartemente,…
Suid-Afrika word as ’n waterskaars land geklassifiseer. Oplossings moet gevind word om die buitengewone uitdagings met betrekking tot die volhoubare…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing