Breek die grendel: AfriForum stel maatreëls voor vir verslapping van die staat van inperking
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan President Cyril Ramaphosa gerig waarin dié organisasie maatreëls vir die verslapping van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan President Cyril Ramaphosa gerig waarin dié organisasie maatreëls vir die verslapping van…
AfriForum en Vulamehlo Kusile Organisation (VUKO) bemagtig die Ndebele-gemeenskap deur die saamstel en verspreiding van IsiNdebele-instruksies wat gemeenskapslede in staat…
AfriForum verwelkom die terugtrek van Sihile Zikalala, Premier van KwaZulu-Natal, se dreigement dat mense wat positief vir COVID-19 toets in…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in samewerking met ander organisasies soos Solidariteit Helpende Hand en die Vryburgers van 20 tot…
AfriForum se Fochville-tak het die Fochville-gemeenskap se nood raakgesien en is die afgelope twee weke besig met die verspreiding van…
AfriForum se Hoëveld-takke in Mpumalanga het op 17 en 18 April handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen…
AfriForum se Wes-Rand- en Vaaldriehoek-takke het op 20 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulself en die gemeenskap teen die opdoen…
Die Oudtshoorn Munisipaliteit is besig om sy belastingbetalende inwoners uiters onbillik te behandel en te verarm. Die ergste droogte wat…
AfriForum het op 15 Mei 2020 ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die SAPD se Intelligensie-eenheid gehelp om ’n operasie in die noorde van Pretoria uit te voer…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing