AfriForum se #OnsDorp-veldtog spoor skoonmaakaksie aan
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het in 2018 ’n suksesvolle skoonmaakprojek as deel van die #OnsDorp-veldtog geloods. Dié skoonmaakprojek het sedertdien verder…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het in 2018 ’n suksesvolle skoonmaakprojek as deel van die #OnsDorp-veldtog geloods. Dié skoonmaakprojek het sedertdien verder…
AfriForum se Zeerust-tak het op 29 Januarie 2019 in samewerking met plaaslike ondernemings ’n heining aan die Uitkoms-woonstelle in Zeerust geskenk. Alle…
Ondanks ’n vlaag van misdaad wat Kameeldrift in Pretoria teister, blyk dit dat die SAPD eenvoudig in die ander rigting…
AfriForum se Rondeberg-buurtwag, wat deel vorm van die burgerregte-organisasie se Malmesbury-takstruktuur, is op 29 Januarie 2019 opgelei oor die regsaspekte…
De Goede Hoop is nie net ’n koshuis nie, maar jou huis weg van die huis af. Dis ’n plek…
Op 26 Januarie 2019 het AfriForum se Lichtenburg-tak die jaar goed afgeskop met die voltooiing van hul verfprojek se eerste fase. Ná…
Die burgerregte-organisasie AfriForum eis ’n dringende vergadering met die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit nadat verskeie klagtes aan dié munisipaliteit gerig is…
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op Vrydag 25 Januarie hul eerste maandelikse misdaadvoorkomings- en massapatrollie vir 2019 gehou. Die Fairland SAPD; die…
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel staan ywerig reg om vanjaar met roepingsgedrewenheid te takel. Bestuurslede van verskeie AfriForum Jeug-takke het…
Gedurende 2018 was daar ’n afname in plaasmoorde, maar ’n skerp styging in plaasaanvalle. Dit dui daarop dat hoewel die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing