AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Edleen
Op 4 Februarie 2019 het die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan by die Laerskool Edleen in Kempton Park besoek afgelê. Dié veldtog dien…
Op 4 Februarie 2019 het die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan by die Laerskool Edleen in Kempton Park besoek afgelê. Dié veldtog dien…
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het die afgelope twee weke verskeie projekte van stapel gestuur om dié dorp op te hef.
’n Kroeg wat deur verskeie eienaars besit word en al vir meer as vyf jaar bestaan, se deure is ná…
Die burgerregte-organisasie AfriForum vra die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) om nie Eskom se beweerde korrupsie en wanadministrasie by die…
AfriForum se Springbok-tak het ’n aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000)…
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Matzikama-streek het op 29 en 30 Januarie 2019 opleiding ten opsigte van die regsaspekte van…
AfriForum se Vaalharts-tak begin op 5 Februarie 2019 met die restourasie van die Memorable Order of Tin Hats Caprara Shellhole-monument. Dié monument…
Die jeugvleuel van AfriForum se Kuruman-tak het op 1 Februarie vanjaar begin om self die kragtoevoer na vier sektore in…
AfriForum se Bothaville-tak het op 1 Februarie 2019 ’n klag by die Nala Plaaslike Munisipaliteit ingedien nadat dit aan die lig gekom…
AfriForum se regspan het die grondeisekommissie skriftelik in kennis gestel van die organisasie se voorneme om ’n grondeis teen te…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing