AfriForum se Kuruman-buurtwag oorhandig tweerigtingradio’s aan skole
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman het vroeër vandeesmaand tweerigtingradio’s aan verskeie skole in dié dorp oorhandig.
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman het vroeër vandeesmaand tweerigtingradio’s aan verskeie skole in dié dorp oorhandig.
Discovery het tans sowat 1,65 miljoen kliënte, waarvan omtrent 600 000 wit is. Dít beteken hulle verseker byna 1,2 miljoen…
Die burgerregte-organisasie AfriForum eis ’n dringende vergadering met die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit ná verskeie klagtes oor die voortslepende waterprobleme in…
Die jeugvleuel van AfriForum se Marble Hall-tak het op 9 Februarie 2019 dié dorp se verwelkomingsmonument opgeknap en ook ’n rotstuin voor…
Die AfriForum-tak in Vereeniging het in samewerking met DRC Labour Hire en Bambanani Tuindienste op 2 Februarie 2019 ’n opknappingsaksie in Langrandweg…
AfriForum het ná die loods van sy aksie om die grondeis in Centurion te stuit, reeds duisende navrae en mandate…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het in samewerking met inwoners en plaaslike ondernemings ’n skoonmaakaksie in dié dorp geloods met die…
AfriForum se Hessekwa-tak het op Maandag 4 Februarie 2019, op uitnodiging van die plaaslike gemeenskappolisiëringsforum (GPF), ’n gemeenskapvergadering bygewoon.
AfriForum se Vryheid-tak het onlangs opleiding in die regsaspekte rondom patrolliewerk ontvang. Dié opleiding vorm deel van die voordele wat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging tydens sy staatsrede dat Eskom gedesentraliseer gaan word, is alles behalwe…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing