AfriForum sluit boomplantmaand in Knysna af
AfriForum het vanjaar sy jaarlikse boomplantmaand-projek in Knysna afgesluit waar die organisasie 50 bome in die Pledge-natuurreservaat en byna 800 fynbosplante in die Brenton-omgewing geplant het.

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing