Podsendings
Onderwys in gesprek
Die nuutste Onderwys in gesprek podgooi reeks fokus van 2025 af op insigewende onderwerpemet inligting vir ouers en onderwysers.
Carien Bloem: Hoof van Onderwysprojekte by AfriForum gesels maandeliks met kenners op die verskillende terreine om sodoende goed ingeligte inligting aan ons skoolgemeenskap oor te dra.



