AfriForum hou vreedsame protesaksie in Senekal
Ondanks valse inligting wat oor AfriForum se vreedsame protesoptog in Senekal versprei is, is die boodskap duidelik: Plaasmoorde is onaanvaarbaar. Ons aanvaar nie dat die regering niks daaraan wil doen nie. Ons verskerp ons stryd hierteen plaaslik en internasionaal en ons neem verantwoordelikheid vir ons eie veiligheid.