Stuur jou wenke vir hulle oor hoe hulle kan geld bespaar en hulle rekeninge vereffen.

Govan Mbeki Munisipaliteit stuur wenke oor hoe om water te spaar, maar daar is al vir 18 dae geen water nie. Govan Mbeki is nie in staat om na Bethal en die Teks-omgewing se inwoners om te sien nie.

Stuur jou wenke vir hulle oor hoe hulle kan geld bespaar en hulle rekeninge vereffen.

"*" indicates required fields

Naam en van*
Wenke
Wenke*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings