Rassediskriminasie met waterlisensies in Suid-Afrika
Departement van Water en Sanitasie se rasbeheptheid diskrimineer teen wit én swart boere.
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n hersieningsaansoek teen die Departement van Water en Sanitasie (DWS) te bring ná die departement geweier het om waterregte vir besproeiing van ’n swart boer na ’n wit boer oor te dra.
Ondersteun AfriForum se saak. Is jy te wit vir water?
"*" indicates required fields