Bekendstellingsaand vir die federalismedokumentêr

Ons nooi jou en ’n metgesel hartlik uit na die bekendstelling van AfriForum se nuutste dokumentêr, Selfbestuur, wat deur Ernst van Zyl vervaardig is. Selfbestuur handel oor die kernidee van federalisme en hoe hierdie praktiese oplossing vir die toekoms reeds besig is om verwesenlik te word en pos te vat in die konteks van chroniese staatsverval.

Die besonderhede vir die geleentheid is:

Datum: 15 Februarie 2023
Tyd: 18:30
Plek: AfriForum Teater
RSVP: Teen 8 Februarie 2023 deur hier te klik
Drag: Semiformeel

Soortgelyke plasings