Moeg vir slaggate in jou omgewing?
Is jy moeg vir swak dienslewering in jou dorp? Help AfriForum om die slaggatprobleem in jou omgewing aan te spreek.
Teken die petisie en word deel van die oplossing.
Emakhazeni Munisipaliteit het ’n kennisgewing uitgestuur dat die volgende vullisterreine toegemaak gaan word. Dit gaan beteken dat inwoners van dié…
AfriForum se Kroonstad-tak roep die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor die storting van rou riool in die Valsrivier. Rou…
Die Mafube Plaaslike Munisipaliteit wil meters vir vooruitbetaalde water in jou huis installeer sonder dat hulle kan waarborg dat jy…
Die Tshwane Metro wil inwoners en besighede die skuld gee vir die hoë watergebruik, terwyl hulself vir 33% se waterverlies…
AfriForum doen ’n beroep op die publiek om data oor Vaalrivier se siek visse in te samel. AfriForum neem met…
Beste (toekomstige) aanvullende gesondheidswerker, Het jy afgestudeer maar is nog nie vir jou gemeenskapsdiensjaar geplaas nie? Het jy nog nie…
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team