|

Kobus Wiese inspireer by AfriVriendelik se sakeontbyt

https://www.youtube.com/watch?v=L2I0MjmEA5E&t=1s

Die Springbok rugbylegende en entrepreneur, Kobus Wiese, het onlangs as gasspreker by AfriVriendelik se sakeontbyt by Durbanville Hills in die Wes-Kaap opgetree. Wiese het gesels oor sy glansryke rugbyloopbaan en die klippe wat hy moes kou om uiteindelik ook ‘n suksesvolle entrepreneur te word