|

Video: AfriForum gryp op verskeie terreine in tydens Kaapstad-waterkrisis

https://youtu.be/kZiwILuQVSg

Die waterkrisis in die Kaap het AfriForum genoop om met innoverende planne vorendag te kom en strukture te skep waar inwoners en lede in nood water kan gaan haal.