Afrikaans-Vriendelik: Tinteltong Toekennings 2017
Innoverende Afrikaanse ondernemings is gister op Internasionale Moedertaaldag tydens Afrikaans-Vriendelik, ʼn inisiatief van die burgerregte-organisasie AfriForum, se Tinteltong Toekennings bekroon.
AfriForum Jeug het ’n massavergadering gehou vir studente van die NWU se Potchefstroom-kampus om hul insette te kry oor die…
Die COVID-19-pandemie het ’n tydelike stilte oor die omstrede kwessie van onteiening sonder vergoeding gebring. Dit is egter ’n uitgemaakte…
Enkele weke gelede het ons die eerste keer van Lekker Luister gehoor. Dit bied aan kinders ’n heerlike geleentheid om…
Leerlinge by die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) is nie bang om hul hande vuil te maak nie. Gr.8-leerlinge aan…
Laerskoolleerlinge se uitmuntende spelvernuf het volwassenes se monde laat oophang tydens vanjaar se Spel-en-Speel kompetisie in Bloemfontein. Dié spelkompetisie word…
Akademia, die uitnemende privaat hoëronderwysinstelling, bied al tien jaar klas aan. Op 3 Maart 2012 het die instelling 40 studente…
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team