|

AfriForum lê strafregtelike klagtes teen 100 mense vir haatspraak en aanhitsing tot geweld

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vanoggend strafregtelike klagtes teen 100 mense gelê wat boodskappe van haatspraak, rassisme, aanhitsing tot geweld of ’n kombinasie hiervan op sosialemediaplatforms geplaas het.

Soortgelyke plasings