Jou eenstoponderwysinligtingsblad
Hierdie blad wil jou as ouer of onderwyser met probleemsituasies rondom jou skool help of onderrigverwante kwessies aanspreek. Sluit aan by die AfriForum onderwys-groep op Facebook vir die jongste nuus oor onderwysgebeure.
Hoe jy te werk gaan:
- Lees deur “Gereelde kwessies” en kyk of jou klagte reeds aangespreek word. Indien wel, kontak die persoon wat daar aangedui word.
- Indien nie, los ʼn gedetailleerde boodskap in die blokkie onderaan die bladsy met al die nodige kontakbesonderhede van die betrokke partye. Ons sal so spoedig moontlik op jou boodskap reageer en jou van die nodige hulp/advies voorsien om jou situasie aan te spreek.
- Onthou asseblief dat ons ongelukkig geen individuele sake kan hanteer nie, maar slegs sake wat ’n hele skool of gemeenskap raak.
AfriForum Onderwys
Carien Bloem
carien.bloem@afriforum.co.za
Teen-boelieveldtog
Leandie Lombaard
leandie.brasler@afriforum.co.za
FEDSAS
www.fedsas.org.za
SAOU
www.saou.co.za
Melanie Buys
Onderwyskonsultant
melanie@skoleondersteuningsentrum.co.za
Helpende Hand:
Hannie Viljoen
hannie@helpendehand.co.za
Studiefonds
Yolandi Theron
ytheron@helpendehand.co.za
Akademia
www.akademia.ac.za
AROS
www.aros.ac.za
AfriForum Jeug
Henk Maree
henk.maree@afriforum.co.za
De Goede Hoop-universiteitskoshuis
Salet Scheffer
admin@degoedehoop.co.za
AfriForum-trauma-eenheid
trauma@afriforum.co.za
Gereelde kwessies:
- Persoonlike probleme tussen ouers en skole
Kontak die skool se beheerliggaam vir leiding - Leerlinge met gebreke
Rig navraag aan AfriForum-trauma-eenheid - Rassisme en dreigemente teen leerlinge en personeellede
Kontak FEDSAS of die ouerbeheerliggaam
Dreigemente teen personeel: SAOU
- Boelies en viktimisering
Kontak AfriForum-trauma-eenheid of Leandie Lombaard - Veranderde datums t.o.v. van skoolvakansies wat verkeerdelik of glad nie deur departement deurgegee word nie
Kontak FEDSAS of die SAOU - Studienavrae of finansiële probleme wat studies beïnvloed
Kontak Akademia of Helpende Hand (Stefan Pieterse)
- Navrae oor teenverkragting- en selfverdedigingsessies
Kontak AfriForum-trauma-eenheid - Oneerlikheid oor punte
Kontak FEDSAS - Verdagte druipsyfers
Kontak FEDSAS - Boekskenkings
Kontak AfriForum Onderwys (Carien Bloem) - Aanlyn registrasieprobleme
Kontak FEDSAS - Kinders wat aan aandagafleibaarheid ly
Kontak AfriForum-trauma-eenheid - Teistering
Kontak AfriForum-trauma-eenheid en Leandie Lombaard - Skole met finansiële probleme
Kontak Helpende Hand (Hannie Viljoen) - Beheerliggaamkwessies
Kontak FEDSAS of Melanie Buys - Skoolfondsnavrae
Kontak FEDSAS of Melanie Buys - Finansiële skenkings vir leerlinge
Kontak Helpende Hand (Hannie Viljoen of Stefan Pieterse) of Akademia - Borgskappe van skoolsportspanne, -toergroepe en dies meer
Word ongelukkig nie toegestaan nie - Universiteitsnavrae
AfriForum Jeug (Henk Maree) - Moedertaalonderrig
AfriForum Onderwys (Carien Bloem) - Dink of Sink
AfriForum Onderwys (Carien Bloem) - Dissiplineprobleme in skole
AfriForum Onderwys (Carien Bloem) - Privaat opleiding as onderwyser
Kontak AROS - Privaat tersiêre onderrig
Kontak Akademia - Verblyf vir tersiêre studente in Pretoria
Kontak De Goede Hoop (Salet Scheffer)
Indien jou navraag of klagte nie met enige van die bogenoemde kwessies verband hou nie of jy nie deur die bogenoemde gehelp kon word nie, is jy steeds welkom om ’n boodskap in die blokkie hieronder te los. Ons sal spoedig op jou boodskap reageer.