Stop die aanslag teen Afrikaans, Afrikaanse skole en Afrikaanse kinders!
Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Indien die beplande Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys aanvaar word, verloor gemeenskappe seggenskap oor Afrikaanse skole se taalbeleid, toelatingsbeleid, bestuur en finansiële besluite en vele ander sake waaroor gemeenskappe self moet kan besluit. Ons kinders en uitnemende Afrikaanse skole se toekoms is op die spel. Bring jou kant en voltooi die vorm om jou beswaar hierteen onder die minister van Basiese Onderwys en die betrokke amptenare se aandag te bring:
Stop die aanslag teen Afrikaans, Afrikaanse skole en Afrikaanse kinders!
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




