Petisie teen hidrobreking (fracking)

01/07/2021
AfriForum-Hidrobreking-572x335px

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas vanuit die diep skalierotslae in die aarde se kors vry te laat. Miljoene liter water word benodig om slegs een gat te vorm, en duisende gate kan geboor en ondersoek word – met ramspoedige gevolge vir die omgewing. Dit is veral kommerwekkend as Suid-Afrika se watertekort in ag geneem word. AfriForum staan dié bedreiging saam met die Treasure Karoo Action Group (TKAG) teen.

01/07/2021

Petisie teen hidrobreking (fracking)

Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas vanuit die diep skalierotslae in die aarde se kors vry te laat. Miljoene liter water word benodig om slegs een gat te vorm, en duisende gate kan geboor en ondersoek word – met ramspoedige gevolge… [Lees meer]
AfriForum-Hidrobreking-572x335px

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas vanuit die diep skalierotslae in die aarde se kors vry te laat. Miljoene liter water word benodig om slegs een gat te vorm, en duisende gate kan geboor en ondersoek word – met ramspoedige gevolge vir die omgewing. Dit is veral kommerwekkend as Suid-Afrika se watertekort in ag geneem word. AfriForum staan dié bedreiging saam met die Treasure Karoo Action Group (TKAG) teen.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*