Korona (Covid-19) – Bly ingelig! Nulled

17/03/2020
koronavirus-featured

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Nuutste Inligting:

Bystand

  • AfriForum sal sy lede en die publiek deurlopend deur middel van hierdie situasierapport op hoogte hou oor die nuutste verwikkelinge.
  • Verdere inligting en bronmateriaal vir hierdie situasierapport is by die volgende skakel beskikbaar: korona.afriforum.co.za.

Ontvang daagliks die nuutste inligting in verband met die Koronavirus deur hierdie vorm in te vul:

Oops! We could not locate your form.

Inperking maatreëls:

COVID-19- landswye inperking 26 Maart tot 16 April 2020 – ’n Opsomming van die belangrikste maatreëls wat bekendgemaak is

Voorkoming:

– Vermy onnodige fisiese kontak met mense (handdruk, drukkies ens.).
– Probeer om nie aan jou gesig te vat voordat jy nie jou hande deeglik skoongemaak het met ’n alkoholbasis-handreiniger nie.
– Gebruik ontsmettingslappies vir winkeltrollies ens.
– Was gereeld jou hande met ’n alkoholbasis-handreiniger.
– Vermy direkte kontak met publieke handrelings soos by trappe of roltrappe.
– Moenie goed soos drinkglase, sigarette, kos, elektroniese sigarette en so meer met ander mense deel nie.

Simptome:

Maak seker dat jou simptome ooreenstem met die bevestigde COVID-19-simptome:

  • Hoes (droog)
  • Seer lyf
  • Koors
  • Seer bors
  • Moeilike asemhaling
  • Kortasemheid

Toetsproses:

Indien jy van die bogenoemde simptome het, kan jy die volgende proses volg:

  1. Kontak jou huisdokter vir ’n verwysingsbrief waarna jy dan by enige  Ampath, Lancet of Vermaak & Vennote Laboratorium getoets kan word.
  2. Kontak die nasionale hulplyn by 0800 029 999 / Whatsapp 0600 123 456.

Die dokter of hulplyn sal vir jou riglyne gee van hoe of waar die toets sal plaasvind

Die koste van die toets beloop vanaf R 990.00

Wat moet jy doen as jy positief getoets word?

  • Enige persoon wat positief getoets word sal in kwarantyn geplaas word by een van die aangewese hospitale vir behandeling.
  • Die NIOS sal al die mense waarmee jy in nabye kontak was in kennis stel.
  • Die persone sal vir 14 dae in selfkwarantyn geplaas word.
  • Die NIOS sal dié persone monitor vir enige Covid-19 simptome

Klik hier vir meer inligting oor Selfkwarantynriglyne.

COVID-19: Privaat hospitale se reëlings en maatreëls

Departement van gesondheid

BRONNE:

17/03/2020

Korona (Covid-19) – Bly ingelig! Nulled

Nuutste Inligting:   Bystand AfriForum sal sy lede en die publiek deurlopend deur middel van hierdie situasierapport op hoogte hou oor die nuutste verwikkelinge. Verdere inligting en bronmateriaal vir hierdie situasierapport is by die volgende skakel beskikbaar: korona.afriforum.co.za. Ontvang daagliks die nuutste inligting in verband met die Koronavirus deur hierdie… [Lees meer]
koronavirus-featured

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Nuutste Inligting:

Bystand

  • AfriForum sal sy lede en die publiek deurlopend deur middel van hierdie situasierapport op hoogte hou oor die nuutste verwikkelinge.
  • Verdere inligting en bronmateriaal vir hierdie situasierapport is by die volgende skakel beskikbaar: korona.afriforum.co.za.

Ontvang daagliks die nuutste inligting in verband met die Koronavirus deur hierdie vorm in te vul:

Oops! We could not locate your form.

Inperking maatreëls:

COVID-19- landswye inperking 26 Maart tot 16 April 2020 – ’n Opsomming van die belangrikste maatreëls wat bekendgemaak is

Voorkoming:

– Vermy onnodige fisiese kontak met mense (handdruk, drukkies ens.).
– Probeer om nie aan jou gesig te vat voordat jy nie jou hande deeglik skoongemaak het met ’n alkoholbasis-handreiniger nie.
– Gebruik ontsmettingslappies vir winkeltrollies ens.
– Was gereeld jou hande met ’n alkoholbasis-handreiniger.
– Vermy direkte kontak met publieke handrelings soos by trappe of roltrappe.
– Moenie goed soos drinkglase, sigarette, kos, elektroniese sigarette en so meer met ander mense deel nie.

Simptome:

Maak seker dat jou simptome ooreenstem met die bevestigde COVID-19-simptome:

  • Hoes (droog)
  • Seer lyf
  • Koors
  • Seer bors
  • Moeilike asemhaling
  • Kortasemheid

Toetsproses:

Indien jy van die bogenoemde simptome het, kan jy die volgende proses volg:

  1. Kontak jou huisdokter vir ’n verwysingsbrief waarna jy dan by enige  Ampath, Lancet of Vermaak & Vennote Laboratorium getoets kan word.
  2. Kontak die nasionale hulplyn by 0800 029 999 / Whatsapp 0600 123 456.

Die dokter of hulplyn sal vir jou riglyne gee van hoe of waar die toets sal plaasvind

Die koste van die toets beloop vanaf R 990.00

Wat moet jy doen as jy positief getoets word?

  • Enige persoon wat positief getoets word sal in kwarantyn geplaas word by een van die aangewese hospitale vir behandeling.
  • Die NIOS sal al die mense waarmee jy in nabye kontak was in kennis stel.
  • Die persone sal vir 14 dae in selfkwarantyn geplaas word.
  • Die NIOS sal dié persone monitor vir enige Covid-19 simptome

Klik hier vir meer inligting oor Selfkwarantynriglyne.

COVID-19: Privaat hospitale se reëlings en maatreëls

Departement van gesondheid

BRONNE:

Word ’n lid

Maak ’n donasie