Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.
AfriForum-artikels
Minister se kop moet rol ná jongste ouditeur-generaal-verslag
Deur Megan Swart Pemmy Majodina, minister van Water en Sanitasie, se versuim om die nodige stappe te doen om die…
Opwindende Super 12-byeenkomste weer te sien op AfriForumTV
Die Super 12 Laerskole-kompetisie – ’n jaarlikse sport- en kultuurkompetisie wat skole in die vier noordelike provinsies van die land…
Klein span, groot impak: AfriForum se Kuruman-Kathu-buurtspan maak reuseverskil binne eerste twee maande
AfriForum se Kuruman-Kathu-buurtspan is skaars twee maande gelede op die been gebring, en tog het dié dinamiese span met sy…
AfriForum bekommerd oor skoleplasings in Gauteng
Ouers van kinders wat volgende jaar met graad 1 of graad 8 in Gauteng moet begin, sal van die einde…
AfriForum-buurtspan knap Vryburg-konsentrasiekampbegraafplaas op ter nagedagtenis aan nagenoeg 300 wat hier sterf
Deur Ilze Nieuwoudt Die dood van nagenoeg 34 000 vroue en kinders in en op pad na die konsentrasiekampe tydens die…
AfriForum-waarnemers slaggereed om plaaslike verkiesing te moniteer
AfriForum het vanjaar 90 waarnemers by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) geregistreer om die komende plaaslike verkiesings regdeur die land by…
AfriForumTV hou geskiedenis lewendig met stroming van Ons vir jou
Deur Megan Swart Sedert die ikoniese musiekspel Ons vir jou vir die eerste keer in 2008 op die verhoog opgevoer…
TV-reeks oor adv. Gerrie Nel wys hoe AfriForum se “bulhond” dié reputasie gekry het
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, staan bekend as die “bulhond” en soos ’n hond met ’n been…
Selfs George se polisiestasie kan op dié AfriForum-buurtspan staatmaak
Deur Megan Swart Die hande wat dele van die Tuinroete onderhou is dalk min, maar hulle staan vir niks verkeerd…
AfriForum-nuusvideo’s
Laai meer













